Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook195 pages1 hour
Kaptein Casanova
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Kaptein De Villiers het ’n oog vir ’n mooi nooi, veral as dit ’n junior lugwaardinnetjie is. Tot Janine, die hoofwaardin, se spyt is daar talle junior waardinne. Maar Janine laat haar nie maklik onderkry nie – sy laat almal baie goed verstaan dat sy en die kaptein verloof is en hy dus verbode terrein vir enige vrou is. Toe Petri Pretorius die vertraging van die vlug na Las Palmas aankondig, weet sy min dit is die begin van ’n hele nuwe lewe vir haar. Nico, haar so-te-sê-aanstaande, het spesifiek op hierdie vlug plek bespreek om by haar te wees voordat hy die volgende dag in die Franse Ope moet speel. Maar dan blyk ’n teddiebeer op die vliegtuig, op ’n ou oom se skoot, om meer as net ’n speelding te wees . . . en almal op die 013-vlug se lewens word onherroeplik verander.
Unavailable
Author
Ettie Bierman
Ettie Bierman is ’n alombekende, gewilde skrywer van romantiese verhale. Sy is getroud met Roelf van Rensburg, self ook skrywer en oud-uitgewer. Hulle woon sedert 2003 aan die suidkus van KwaZulu-Natal.
Related to Kaptein Casanova
Related ebooks
Moord en ander speletjies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTerwyl die krokodil sing Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloed Demoon: Wraak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBottelnek Rating: 5 out of 5 stars5/5Anderman se vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ander vennoot Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStoffel op safari Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeo Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Skaduwee van die Bloedhond Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlou is nie 'n kleur nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning Rating: 5 out of 5 stars5/5Bevange Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEen nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Geheim van Blossom Rise Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMaar Tintin in Tibet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHand van vergelding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKwaaiwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNa die geliefde land Rating: 2 out of 5 stars2/5Kopwond Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHelkruin Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp die spoor van: 'n Versameling speurverhale deur topskrywers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Rating: 4 out of 5 stars4/5Magersfontein, O Magersfontein! Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Fort is Stil Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWat het geword van Dinsdag? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRockster Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe-en-veertig Rating: 5 out of 5 stars5/5Om alleen te gaan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord en Ander Gaste Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Kaptein Casanova
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews