Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Om 'n Vrou Lief te he
Om 'n Vrou Lief te he
Om 'n Vrou Lief te he
Ebook69 pages18 minutes

Om 'n Vrou Lief te he

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Om 'n vrou lief te he is om 'n raaisel oop te sluit / om jou liefde in haar skatkis te berg / oorrompel haar met jou hart se woorde / en sit die son in haar hart / steek jou hande uit na haar sodat jou vingers die mooi in haar betas / en nooi haar... Hierdie digbundel getitel Om 'n Vrou Lief te he deur Arnold Lacock en bevat sowat 58 liefdesgedigte en is veral gemik op haar wat passievol met die liefde omgaan.

LanguageAfrikaans
PublisherArnold Lacock
Release dateOct 24, 2016
ISBN9781370463862
Om 'n Vrou Lief te he
Author

Arnold Lacock

My name is Arnold Lacock. I am an ex-newspaper reporter/columnist/editor. I grew up in Bellville, Western Cape (South Africa). I studied Art and love to paint when I'm not writing. I write mainly poetry and fiction in Afrikaans. I have also written several plays. Currently I am involved in a cabaret (about love), which I wrote and which will go on stage in the near future. I actively take part and will be doing some of my poetry and prose in the production. I am also busy writing a children's book in English.My naam is Arnold Lacock. Ek is 'n oud koerant verslaggewer/rubriekskrywer/redakteur. Ek het opgegroei in Bellville in die Weskaap. Ek het kuns gestudeer en skilder graag wanneer ek nie skryf nie.Ek skryf hoofsaaklik gedigte en fiksie in Afrikaans. Ek het ook verskeie toneelstukke geskryf. Ek is tans betrokke by 'n kabaret (oor die liefde) wat ek geskryf het en wat binnekort opgevoer sal word. Ekself neem deel en doen van my gedigte en prosa daarin. Ek is tans ook besig om 'n kinderboek in Engels te skryf.

Read more from Arnold Lacock

Related to Om 'n Vrou Lief te he

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Om 'n Vrou Lief te he

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Om 'n Vrou Lief te he - Arnold Lacock

    My Palet

    in olie en akriel

    sal ek jou meng op my palet

    om jou op doek te baar

    eers jou lippe dan jou lag

    met tere hale

    van mes en kwas

    jou oë

    dan jou diepste kyk

    jou liggaam

    weerloos

    onder my vingerpunte

    met olie en akriel

    sal ek ons meng

    op my palet

    om ons vir ewig

    op doek te baar

    om 'n vrou lief te he...

    is om 'n raaisel oop te sluit...

    om jou liefde in haar skatkis te berg

    oorrompel haar met jou hart se woorde

    en sit die son in haar hart

    steek jou hande uit na haar

    sodat jou vingers die mooi in haar betas

    en nooi haar...

    kom gou na my beminde

    kom le jou vrouwees teen my lyf

    laat jou hare los dans in die wind

    my oe wil gretig oor jou liggaam dwaal

    ek wil die skoonheid van jou voorkoms drink

    en by die vensters van jou siel inkyk

    ek wil proe aan die sagtheid van jou mond

    my lippe die broosheid van jou hals

    ek wil my hande voorbarig vingers maak

    en loslaat oor die weerloosheid van jou lyf

    ek wil bakhand die volheid van jou borste voel

    die teerheid van jou moederbuik

    tot aan die anderkant van jou nawelkom

    sodat my liefde in en om jou lyf kan dans

    op maat van ek is lief vir jou...

    my beminde

    my beminde

    jou hare is 'n goue raam

    wat om jou skoonheid vou

    jou

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1