Sie sind auf Seite 1von 26

•

OTZE

N AAI

I N ROMAN

"Ek gIo '0 waaragtige goeie srorie kan iers in '0 mens verander. Nooir weer sal die lee visfabrieke en daardie oucns met die gladde rnonde onder die bloekombornc voor die Paternoster Hotel vir my diesclfde wees nie." - n a 511 man

®

E. I<OTZE

TORING SEBAAI

-'NROMAN-

Kwela Boeke

Enige ooreenkoms met die werklikheid is slegs toevallig.

Kwela Boeke,

'n druknaarn van Nls-Uirgewers, Heerengrachr 40, Kaapstad 8001 Posbus 6525, Roggebaai 8012

Kopiereg © E. Korze 2009

Aile regre voorbehou ..

Ceen gedeelre va n hierdie boek mag sender die skri frel ike verlof van die uirgewer gereproduseer of in enige vorrn of deur enige elekrron iese of

rnegan iese middel weergegee word n ie, hetsy deur forokopiering, skyf. of bandopnarne, of deur enige ander srelsel vir inligtingsbewaring of -onrsluiring.

Ornslagonrwerp: Michicl Borha Geser in Saban deur Nazli Jacobs

Gedruk en gebind deur Paarl Print, Oosrerlandstraar, Paarl

Eersre uirgawe, eersre d ru k 2009

Opgedra aan Johan

...

GEJ8EJ8

I

DCJCJCJE CJCJ CJ CJ CJ t::J CJC

b1.e- ~A(7 r:

CJCJCI DODD

DOD DOD

I

DCJCJCJE CJCJ CJ CJ CJ t::J CJC

b1.e- ~A(7 r:

CJCJCI DODD

DOD DOD

SIEBER + OLGA 1 seun + 2 dogrers

OCKERT + MI EM IE Gwendolien

SMITTlE + KITTlE Ita + Fia

KERNEELS + POPPlE jannes

GYS + GRIETA 3 kinders

JAKOB STOKER + JOHANNA Anneries + Dries + Mietatjie

DaRN + KOKKIE Willy + Jonnie + Dickie

MARIJA + [PETRIEK -t- KOKKER + OUPAPE TOWE]AS) Meggie + Doli + Bles + Witkind

MISTER PAULSEN + JUFFROU PAULSEN

jUFFROU DIPPENAAR

Kluytse + inkomelinge:

WIELJAM + HENDRIKA

7 kinders o.a. Seuna + Elsie + Hento + Boetie + Ar noldus + Bawa

FLIP BEETS + BARBARA

ABEL + RIET

JOGGlE + STiENA 4 kinders

JYMS + SANTA

OUPA HEN + OUMA KATR!ENA

JIMMY WHITE

DIXON + FAMILIE

JAN MOSTERT - LATER POSRYER

DEEL I

I

DIE TORINGKLlP WAS VAN ALTYD AF 'N LANDMERK VIR SKUITE WAT bo uit die Onderwereld uit af Bobaai toe kom met vragte kreef, Op 'n stil dag, wanneer die see vol is, lyk die klipperige baai soos 'n versonke stad, trillend onder die water, met net die hoogste nokke war bo uirsteek en die spits taring van '0 tempel.

Dis geen vriendelike hawe nie, daarvoor is die klein baaitjie war met sy bek oop na die noord Ie re onstuimig en onherbergsaam. As die see '0 skop in hom het, kan dit rof word.

Storrnsee het deur die jare walle bloumosselskulp teen die duine opgehoop en mettertyd die klippe op die strand glad geroJ. Tog is dit die pIek waar Colbert sy fabriek kom sraanrnaak her: aan die verste punt van die witstrandjie, deur 'n skuins rorsplaar teen die aanslag van die wesrewind verskans. Soos 'n groot gaar kreef met sy voorlyf op die wal, die stert uitgeflap oor die jettie, staan die bousel van sink en plank. COLBERT CANNING COM· PANY is in duidelike swart letters op die rooi dak geverf.

Van die fabriek en die paar buitegeboue lei '0 reguit swart steenkoolpad teen die sceilte uit na '0 groep riffelsinkhuise ornhein met doringdraad. D1S die sogenaamde Kamp, waar die fabriekswerkers 'n eenvoudige lewe lei. Sma! stoepies voor en agter hall die sand war die oosrewind oar die vlaktes aanwaai van die drumpels weg. Die skuifraamvensters is voorsien van houtluike, waarsonder die somers onhoudbaar sou wees.

Voetpaadjies lei van die Kamp af tussen soutslaai en doringbosse deur in verskeie rigtings: na die skool eo winkel en slaghuis op die hoogte bokant die baai. En links, meer na die wide, die vierkantige platdakhmse van die

II

Bobaaiers, en mister Paulsen se bruinskool, en die Gaat waar die kreefvaugers bly in hutte van sink, Op '\1 bufferstrook tussen wit en bruin staan die enkele tweevertrek-sinkhok van Marija, die wasvrou,

Soos die derm van 'n huidjiehu korn 'n plaaspad veld se kant van die gehuggie verby, tot by die winkel waar dit wegdraai na die soutpanne aan die mond van die Rivier, vyf myl verder, Daarvandaan volg dit die oewer tot by die grootdorp en spoorwegstasie veel verder aan. Die plek is a£gesonder en onbelangrik, nerens aangeteken nie, skaars 'n kolletjie vliegmis op die landkaart. Die Iabriek is die middelpunt van sy besraan, kreef die lewensbran.

Sterftes kom voor wanneer 'n skuit vergaan en die bemanning verdrink.

Of as maagkoors uitbreek en soos vuur deur die Gaat trek. Dan sterf hele families uit en lang begrafnissroete beweeg soos miere agterorn die bruinskool. 'n Gat word gegrawe, 'n Iyk laat sak, die kis toegegooi, die vars hoop gelykgemaak met die aarde as die oostewind daaroor waai.

Dis die oostewind se nes daardie: 'n wind so reg uir 'n vuuroond, warm en droog en ongenadig.ln die middel van die nag staan hy op uit die bossies, stoat sy asern "n paar rnaal uit voor hy die vlak vat, stof opskep en saarnvat, by oop deure en vensters inwaai en anderkanr uit, dwarsdeur die fabriek tot op die skuite. Tot die water bleekgroen op die middag Ie en smag na die lafenis van 'n koel kenter as die weer op noord draai,

Ongeag die weer, werk die fabriek. In sy kLam buik pols 'n enkele dieselrnasjien wat 'n ingewikkelde stelsel van dryfasse en kruis-en-dwars-bande trek. 'n Stoomenjin maak gas vir die koelkarners. In die boilerkamer word die ketels gestook, Koekepanne rate] 001" die srnal spoortjies op die jettie. Die skoorsteen rook en die fluitjie blaas. Vroue in wit oorjasse en waterstewels, geslypte mes in die hand, toll in die voetpad af en kom val by die pakrafels in.

Soos gewoonlik hou Ockert Blankenberg, die voorman, die dag toesig >-

I2

van die aflaaiery op die punt van die jettie tot in die kreefhuis by die pakkers, SIof met swaar hoursool-kalosies aan sy voete enkeldiep deur die water. "Toe, toe, opskud vir die Mariebiskit!" jaag hy die vroue aan en tik hulle speels op die boud met 'n hand soos 'n tennisspaan.

Hulle lag hier uit. Die mister Ockert darern! Hulle ken horn van destyds toe hulle saam in Stefan se fabriek gewerk het. En verder terug, van sy vulletjiedae op Langbaan se strand waar hulle in die vlak lagune-watertjies gespeel en steentjies gebraai her. Agtermekaar jongkerel gewees toe hy nag aJ sy hare en rande gehad her. 'n Reus van by die ses-voer-ses in sy sokkies, en sterk, Dra 'n bakkie manaJleen op die strand uit, Mag nie slaan nie: die Juts her gewaarsku. Hoewel hy wei sal slaan, as dit moet,

Onder die plankvloer van die kreefhuis spoel die gety op en trek met 'n grom van growwe sand en skulp terug, war losgekarring is onder uit die seebodem. Dis volmaanspring. Die see is aan die kwaai word.

Die skuite het kart duskanr Honneklip gevang toe die kreef se bekke begin skuim - 'n teken van onweer, Eietyd is die bakkies op dek gelaai en her hulle gemaak vir die huis, met die wind van agter, Een van die skuire het masjienmoeilikheid gekry en moes ingesleep word. Dis met moeite tot teenaan die jettie gebring, waar die aflaaiers nou halflyf in die ruirn sraan en die kreef met vurke in kiste gooi.

'0 Gejaagdheid rnaak almal senuweeagrig. Sieber, die fabnekbeseuurder, jaart die jerrie met ongeduldige tree af. "Die skuite moet wegkom!" Hulle 1110es a1 weg gewees her as dir van hom afhang, am in die Bobaai te gaan skuil!

Almal blaas in Ockert se nek.

"J a!" bulder hy harder as wat hy bedoel het, bo-oor die geraas van mense en koekepanne en die see. Hy is sornmer die moer in. Sieber kon liewer in sy kantoor gebly her, of tee gaan drink by die hUIS. En die verdomde skippers moes hul verstand gebruik en by Honneklip gaan aflaai het. Hoewel dit daar

oak maar goed gevaarlik kan wees in sulke weer. Maar dan het hy nie nou met die klomp kreef gesit nie.

Dit gee 'n gewerskaf af terwyl die skuite olie en water vat, kos en brood laai. Terwyl almal fletter am klaar te kry, is Srnittie Steyn, algernene tegnikus en enjineer van Toring, teen die steil trapleertjie af na die rnasjienkamer van die srukkende skuir,

Hy spuug oorboord toe hy weer op dek kom."Dis so vuil daar onder, jy wi! naar word. Om te dink iemand slaap daar,"

Hy is geen seeman soos Ockert war op die water groorgeword het nie, Hy starn uit 'n geslag van Agterbaaise boere, maar het vroeg reeds 'n aanleg vir meganika getoon en die syloopbaan gemaak. 'n Skraal, seningrige man met 'n smal gesig, hoe voorkop en mooi hande.

"Daar's niks verkeerd met die oliepomp rue," se hy vir Ockert. "Die filter was net geblok."

Dit kon sornrner op see vervang gewees her, maar al her die drywer oak geweet hoe, dra hulle nie onderdele saarn nie, Voorraad is min en die gereedskap primirief, en die firma traag om aan te koop. 'n Geldtekort, is die verskoning. Tye is swaar; die kreefbedryf het nog altyd gewurg. Die afgelope ryd word die oorlog en die onverkrygbaarheid van materiaal ook voorgehou,

Daarorn het Smittie Steyn sy eie gereedskap gekoop. Made in Sheffield.

Hy werk nie met prulle nie, Hou sy goed by die huis, waarvandaan hy dit laat haal as hy iers nodig het. AB dit 'n oponthoud veroorsaak soos nou weer, rnoet hulle maar wag.

Toe die Iaaste skuit weg is - 'n vloot seevoels wat voor die noordewind uit dobber - staan die rook uit die onbewerkte kreef, Afgegaan. Maar dit kan nie weggegooi word nie .. Eers vinnig deur die stoompotte, dan na die vroue wa t skoonmaa k, sterte afbreek, oops ny, derrn pie uithaa l. N a die baddens waar al die bederf afgewas word totdat die vleis spierwit is, waarna dit geblik ward en deur die inmaakproses gaan.

Ockert beweeg tussen die pakkers en die stoornpotte. Sy stem klim bo die stoomwalms uir; die spoeg spat.

Voar donker bring die kinders Ockerr en Smittle se aandkos: brood toegedraai in kardoespapier en iets warms in 'n skotteltjie.i'n bottel tee war vinnig afkoel. Gewoonlik kan hulle nog'n bietjie vertoef, maar vanaand mag hulle nie. Dis onweer en die see is aan die kwaai word.

Daar word dwarsdeur gewerk, die hele nag tot die volgende middag, voor die laaste kreefweg is.

Smittie se voete IS nat. Hy dra nie stewels nie, maar velskoene met dun sale wat hy van Ebersohn at bestel. Al wat hom red, is die wolkouse wat Kittie, sy vrou, vir hom brei.

Almal is kapot toe die laaste blikkie deur die stoompotte is en stoar toe gevat word om af te keel. Die masjiene het tot stilstand gekom. Dis net die Tandy wat loop am ys te maak sodat die aas koud kan bly. Die stoomketels is afgesluit; die rnure en rafels en vloer van die kreefhuis word skoon gespuit,

Ockert eo Smirtie wag buite op die jerrie dar die skoonrnakers klaarmaak, Die weer bou op. Op die horison Ie 'n rnassa blouswart wolke wac inrnekaar krul. Die wind is sterker,

"Hier korn'n man aan, au Smittie."

Ockert trek sy kop tussen sy skouers in .. Die donkerblou seernanstrui wat hy oar sy ketelpak dra, sit knap. In die was gekrimp. Die dungeslyte moue is ingestop, 'n sweer saamgetrek op elke elmboog.

Hy vee met die agterkanr van sy hand oar sy mond, "Jee-zus," blaas hy soos'n walvis, "wat 'n weer!"

Die see is skuimbek met ontblote haaitande wanneer die branders oor die rotse breek en in die skietgat onder die Toringklip opspat met'n knal. Dit Iaat Ockert verlang na die kalrn waters van die lagune waarop hy en sy broers m 'n seilbootjie uitgevaaren weer ingedryf her tOt by die ankerplek vlak voor hulle huis.

15

Toe die see in die nanag so geraas het, het hy dit oorweeg om die half bedorwe kreef te laat wegry saarn met die borsies doppiesveld toe, waar die tot kreefrneel verwerk word. Maar dan sukkel hulle weer met produksiesyfers en soek hoofkantoor'n verslag,

Smittie taks die swel in die baai: sewe voet, dalk meer, Agter die riwwe, uit die diepsee, kom daar berge aan, rnaak bymekaar, slaan om en storm mer '0 skuimende gedonder strand toe. "En die water groei nag altyd.'

Ockert sug. "Goddank die skuite is weg. Anders het 'n paar van hulle moreoggend stukkend geslaan op hierdie klip gele."

Smittie se gesig is smal onder sy swart petjie. Hy suig aan sy half dooie pyp soos 'n kind aan 'n lee bottel- pat net. Die rook is nie goed vir sy longe rue, Somer en winter dra hy sy kakiehemp toegeknoop tot onder sy kuiltjie, en in weer soos vandag trek hy 'n ou spoorwegjas aan .. 'n Oorblyfsel uit die dae toe hy in die Kaapse dokke gewerk het.

Daar's nie sprake van vroeg uitval nie, van voete in '0 warm mosterdbad en droe klere nie. Die dag het'n nuwe vaart gekry. As die weer vererger, kan die bakkies wat omgekeer op die strand Ie, wegspoel.

"005 moet hulle opdra uit die pad van die water uit," beduie Ockert, Hulle maak 'n paar man byrnekaar en dwarsboom s6 hul planne am met lee bottels in 'n suikersak af te sit hotel toe, te voet of met 'n baisiekel,

'n Drinkery word nie aangernoedig me. Seewater en drank IS me rnaats nie, en op Taring is daar tot dusver nie 'n drankwinke1 toegelaat nie. Maar toe maak Frank die hotel duskant die Panne staan: 'n wit olifant op die kaal vlak, 'n Versoeking en ergernis vir al wat leef. Dit gebeur dat die marine met die terugkomslag bly Ie: waar hulle neergeslaan het, sodat die waterlorrie gestuur rnoet word om hulle byrnekaar te maak voor hulle verkluim of sonstraal kry.

Met die bakkies uit die pad is die gevaar nie verby nie. Die huise is veilig daar bo op die knop, en 'n duin beskerrn die Gaat. Maar die fabriek, Flus her die jettie onder die aanslag van die branders gesidder.

I6

Ockert eo Smittie was deel van die span war die ou konstruksie omtrent vyftien jaar gelede in die Voorbaai afgebreek en met 'n vragskuir na Toring gekarwei en hier korn herbou het. Hulle was by toe die fondamente gegooi, die masjinerie gemonteer en die tirnrnerasieaanmekaargekap is. Hulle ken die swakhede van die gebou, sy weerstand teen die aanslag van die seewater, die krag van die wind en seesrrome.

Elke springgety is daar maar skade, moet daar gekalfater word, maar hierdie is nie die gewone kwaaisee nie, dis boonop volmaanspring. Hulle moet wal gooi en keel'. AIle toerustmg wac nie op die Jerrie vasgebout is nie, word ingestoot fabriek toe: kreefkiste en -mandjies, ernmers, kettings en roue en ou motorbande en koekepanne, totdat net die smal trolliespore bly Ie, en die hyskraan en takelblok voor op die punt.

A! die tyd kom die branders soos oorlogsperde aangejaag voor die wind, wat nou op noordwes gedraai het. Hul maanhare skuirn. In die fabriek klouter mans soos ape teen lere uit om los panele en sinkplate vas te kap. Goed war kan meegee, word met draad vasgedraai, Ockerr laar kap plank voor die vensters en bring 'n ekstra versterking voor die dubbeldeur tussen die kreefhuis en die jerrie aa n.

Steeds onrustig, dring Sieber daarop aan dar toue oor die dak gespan word: 'n web van manillatou ocr die rcoi sink.

Menslik gesproke is daar min wat hulle nog kan doen. Behalwe as Sieber nou sy arms Jig, jasmoue opskuif, hande saamvou, en soos met 'n wyksbiduur of die opening van die basaar 'n gebed doen.

Smittie, wat nie van so 'n vertoon hou nie, staan effens opsy. Die storm, meek hy, bou na sy hoogtepunt op.

Teen sononder is die lug op die horison bleekgeel soos die Jig van 'n lamp wat aan 't doodgaan is. Die wind neem toe in hag en die see klim teen die rotsplaar agter die fa briek op. Stroorn skuimend teen die skuinste af, slaan op teen die mure van sink en plank.

I7

Dan is dit danker. 'n Duister sak eenskiaps oar die baai toe. Alles is verlate; die rneeste mense is huis toe. Selfs die seevoels op Toringklip het ander skuiling gaan soek.

Ockert gaan nog een rnaal Biles na voordat hy sluit, "Ons ken alles nee so gelos het," merk by teenoor Smittle op. "Die water sal hom in aile geval nie laat keer nie."

Srnittie knik. Hy't al gesien hoe'n fratsgolf teen 'n duin uitklirn, in die Agterbaai waar hy vandaan korn. Hoe die die vroumense wat by die varswater langs di.e see gaan was her se bleikgoed soos worse oprol en intrek.

Toe '0 golf die jettie uit die dwarste tref, krimp hy ineen. Die volgende slag laat die raarnwerk kraak, Die impak van die slag is soos donderweer, en die vloer vibreer asof 'n klein aardbewing die gebou skud. Voor die onbeteuelde hag sraan hulle rnagteloos.

"]a, au rnieta," beaam hy, "As hy net vannag hall."

Ockert skuif die deur by die ingang toe. Hulle word voortgestu deur die wind teen die hoogte uit, na die huise wac grys en bedrernmeld in die reen staan, In die vensters skyn enkele kers- of larnpligte.

Die winkel is toe. Daar is nie rondstaners in die kaue of laatkommers war hoop dat hulle nag weggebelp sal word nie.

Soms op pad huis toe IS Ockerr-hulle gelukkig 0111 nog '11 warrnmakertjie by Kerneels, die winkelman, te kry, Maar dis onwaarskynlik dat Kerneels op '11 aand soos vanaarrd sal rakke regpak. Alles is donker, en bulle stryk verby,

Hul byna identiese vierverrrekhuise is in die kern van die Karnp gelee, Ockert se werf IS met bJauskulp hard gernaak, maar dis plek-plek de urge trap, sodat daar nou waterplasse staan waardeur hy ploeter, Reen sjor van die dak af na die ondergrondse sernenttenkie. 'n Vergete vadoek klap aan die wasgoedlyn.

18

Onder die afdak van goiing in die hok tangs die pakkamer staan die paar hoenders koulik oprnekaargebondel, die benne kaalrug soos die haan bulle getrap her, Die paar eiers is amper nie die kos werd wat hulle opvreet nie. As hulle ooit kos gekry het,

Hy gooi '11 handvol mielies, skop sy stewels uit en klim uit sy oorpak, skiet dit by die pakkarner se deur in. Haak die omslaggie op. Sug. As die kind, Gwendolien, nie kyk nie, gaan hier heeltemal niks aan nie. En sy is maar ... Hy moet eers terugreken. Hoe oud was hy toe hy en Miemie getroud is?

Vyf jaar gevry, dit weer hy alte sekuur, Die gesin Hofman van die Kaap het kom seebad hou in die Voorbaai, om te kyk of die water nie iers vir die ma se bene sou doen nie. Die au mens her toe al swaar geloop, Miernie en die suster her haar tot in die vlakwatertjies gehelp en dan weer terug in die stoel, waar sy die res van die dag sou sit.

Toe was Miernie nag Miemie, 'n bok vir sports. Lekker gedans, en game am te gaan seil en roei, Hoe her sy nie aan hom geneul om haar te leer roei nie! Toe een aand, nadat hulle by'n [ekker paartie aan die oorkant was, her hy op die klein jerrie sy balans verloor en plat op sy rug in die bootjie beland, nie gebore in staat am weer op te korn nie.

"Woman, you always wanted to row, now row!" het hy gebulder,

Onder groat gelag het hulle op een of ander manier die wal gehaal, Snaaks dat water toe oak nat was, maar me so blessit koud soos nOLI nie, Dis 'n ewigheid gelede,

Ewewel, die kind is nou ... ? Sy's nag op laerskool.

Kaalvoet en blouboud sluit Gwendolien vir hom die deur oop, gee hom 'n sopperige soen. Na wie sy lyk, kan by nie sl! nie, Miemie was tog 'n skaflike nooi, wei 'n bietjie bont, maar mooi bruin oe, en nie sulke triestige haartjies nie. So onvanpas soos die naarn: Gwendolien.

Sy babbel sender dar hy weet wat sy se, totdar sy vra: "Pa, het Pa al gehoor of ant Johanna Stoker al haar bybietjie bet?"

19

"Nee, my kind," steun hy met sy nat rrui halfpad oar sy kcp, Vir sulke stories het hy tog nie nou Ius me.

"Pa, die au tante is op die Panne gaan haal. Met die waterlorrie! Vernore

al. Sal dir [ewe, he, Fa?"

"Wat?" vra hy. "Die bybie, Pa."

Gwendolien se ribbetjies is sigbaar deur die flennie van haar naghemp.

Amper oak nie gewees nie, dit was so hittete, Williewer nie daaraan dink nie. Miemie het dir byna nie gemaak me, en was daarna nag nooir weer mens nie, Hy rnaak die twee dun arrnpies van sy nek los. "Wag, ek is nat, jy sal koue

vat. Waar's Ma? Bok!" roep hy kamer se kant toe.

"Ma Ie a1."

Met die koue 101 die niere. Oostewind jaag weer die bloeddruk op. Miemie Ie met'n warrnsak op haar blaas en dit ruik na getrekte boegoe.

Sy hall haar wang vir hom. "JOLI kos is op die prirnus.'

Boeliebief met 'n lagie fyn aarrappel bo-oor, 'n patroon met 'n vurk getrek om 5005 cottage pie te lyk.Warm gehou op 'n pot lou water. Daar is koffie ill die kan war hy kan opwarm.

"Kan ek vir jou ook bring, Bok?" "Nee, dit gee my sooibrand."

Vir hom oak.

Hy eet en was en gaan val in die kooi. Die ou springe is ook al deurgele; hy is'n swaar man.

BY DIE SMITTIES is dit sopaand. Smittie ruik die soolrjie van die voervark wat elke winter geslag word ~ grootgemaak op vleiswatertjies en afval-broodkrummels, aartappelskille en groenteblare en sernels. Kittie en OLI Kokkie Darn het om die helfte saam gernaak: wars en vet en kaiings en haksel. 'n Ham en soutribbetjie is kos in die huis,

20

Hy vee sy voete aan die dubbelgevoude srreepsak voor die agterdeur af.

Ita en Fia, sy dogters, s.it 5005 twee graatjierneerkarre voor die stoof, elkeen met wol en penne. Kittie laat bulle brei. Om huUe nie op die werf te laat verwilder nie, ball sy bulle immer besig met 'n handwerkie, Maar kry dit nie altyd reg nie. Die wereld is wyd en sander grense. Hulle vat die veld en die seesrrand aan.

Van die growwe Argentynse wol, al war in die oorlogryd te kry is, brei bulle sokkies en pixie-keppe vir die klimmeide wanneer hulle opiet die roksIyfies begin voor lig. Ouderwers,

Hulle sit hul breiwerk eenkant neer en Ita lig die doekie van die vet en konfyt en gesnyde brood op tafel, Sy begin maak braaibrood op die voorste stoofplaat. Fia giet 'n skepbeker warm water in die wasbadjie, gee die koekie Lifebuoy aan.

Smittie was sy hande en gesig en proes in die handdoekie war agrer die deur hang. "Julie rna?" vra hy onnodig.

Hy weer by voorbaar: waar daar nood is, sal jy vir Kittie kry, In die geval is dit die Stokers, waar daar weer '0 kleintjie aan die korn is.

"Ma her gese ons moet maar eet en gaan slaap, 5y weet nie hoe laat sy terugkom nie," se Ita.

Die vorige keer was dit so 'n gesloer. Stoker mces ook nou al sy {lOS geleer en vroegtydig 'n dokter gekry het, Maar die mense glo die ou tante van die Panne is goed, al is daar nou al twee kindertjies dood. Die fout Ie by die dogrertjies, want die seuns is yslike krrewels,

Sulke tye is dit nie speletjies vir 'n vrou op hierdie plek nie. Destyds met Ita en Fia het dokter Van der Spuy uitgekom, En Kerneels-hulle is Volks toe in die Kaap met Jannes se geboorte. Miemie Ockert ... Foei tog, die storn-

me mens,

Hoe oak al, J chan na sal h u lp 11 odig be, daar in die au h II is via k Iangs die fabriek - die eerste war aanmekaargeslaan is in die sand en steenkoolas.

21

Sander watertenk. Hulle meet water van die Iabriek af aandra in viergellingblikke, n.es die bruinmense. Die vlcere is van sernent.

Mens sal Sf! hulle moet darem nou al weet am nie elke jaar ... Maar arme Stoker se by kart nie help nie, Johanna vat so maklik.

Smittie maak sy oe toe en hall hande met sy kinders. "Korn laar ons bid." Hy se die Segen Vader op. Plaas dan 'n sny roosterbrood in sy bard en laat Ita die sop daaroor skep. Wit herebone uit die Sandveld, en kreefkoekies gernaak van kreefstertjies war Ockert spesiaal vir eet gaar gestoom het.

Seker met dIe verwagting dar hulle ook sal kry. Wanneer die kind kosmaaktyd styf teen die stoof kom staan, met die oe soos 'n dikkopkuiken, kry Kitrie haar jammer.

"Ek wens Mamma wil vir ons oak koekies bak, maar Mamma maak dit weer nie vandag nie," vertel 5y met 'n oumensstemmetjie. Die bloeddruk sal nag haar rna se einde wees in daardie bakoond van 'n kornbuis. Arme kind met die potblou armpies onder driekwart-jersiemoutjies, asof die wol altyd te min is. Dan stuur Kittie maar 'n enemmelbakkie vol oar.

Hy weet sy sou vanrniddag al 'n mandjie vir die Stokers gepak het: dettol en soetolie en watte en haakspelde en 'n paar au luiers vir die kleintjie war verwag word, vir wie Johanna seide geooeg voorsiening maak. Ook van die kreefkoekies en. 'n stukkie wars sou sy saamgevat het, at is dit nie naastenby genoeg vir die eters in daardie huis nie,

"Ma het gese ons moet die wekker stel om betyds wakker te word vir skoal," se Fia toe hulle die steele terugstoor.

Hulle stapel die borde inmekaar e.n pak die in 'n skottel. Kittie sal dit nooit toelaat nie, maar daar's nie genoeg water vir opwas nie. Hulle bere dit vir Meggie, wat soggens in die huis help as die fabriek nie we.rk nie. Sy IS Marija, die wasgoedvrou, se dogter, en is meer 'n rnaat vir die twee meisiekinders as lets anders,

Srniddae as hulle vir Smittie koffie wegneem fabriek toe, mag bulle 'n tyd-

22

jie vir Meggie in die kreefhuis gaan help. Hulle staan weerskanre van haar en laain die blikkies met vierkantj ies borterpapier waann die kreefsrertjies verpak en toegevou word voor dit deksels opkry. Hoe vinniger hulle laain, hoe meer pak Meggie en hoe meer verdien sy.

Smittie sit na ete nag 'n rukkie by die afgekoelde stoof met sy pyp. Hy vra nie soos gewoonlik of die kinders se skoolwerk klaar is nie, Anders help hy Ita met haar somme, die langdeel en breuke waarrnee sy sukkel. Juffrou Dippenaar se hy moet haar los, dat sy self probeer. Maar hy kry die kind so Jammer. Vir hom is dir tog so makJik, hy werk dir sornrner uit sy kap uit.

Die kinders slaap, maar slaap oak nie. Die hele nag ruk die wind aan die vensters, Nie soos die oostewind wat soos 'n wolf om die hoeke blaas nie, maar met die gedruis van die see daaragter, En die gekletter van reen op die dale

Hulle dink aan ant Johanna Stoker daar onder in die platdakhuis op die vuil steenkoolwerf; die see war kart onderkant die pad kom draai. Ant Johanna met die ingesakte wange, hande op die maag onder'n bont vcorskoor.

"Hoei!" roep sy as hulle met bulle pa se koffie verbykom. "Se vir julle rna as sy'n kansie het, 1110et sy 'n draai kom rnaak.'

Dan rnaak Kittie tyd. Maar hulletwee rnoet by die huis bly, want hulle het nih daar nodig rue, so tussen die klomp seunskinders .. Sander dat iernand hoef te se, weet hulle daar is een van die dae weer 'n babatjie.

Hulle rna gaan help, en hulle pa stem saarn, "Dis 'n mens se Christelike plig."

Net soos dit hul Chrisrelike plig is om elke rniddag vir Marija 'n skotteltjie kos te stuur, al is dit oak net'n lepel IyS en een aartappel met die sous van skenkelvleis daaroor, "Ons kan die mense nie aan hullot oorlaat nie .. " Die lot is honger en die dood, fluister die twee kinders onder die kombers in hul warm bed. Die lot is klam en vaal soos die koue, mistige weer wat am die baai toevou, met net die buitelyne van skuite en hul rnaste en

2}

die rotse war daardeur sigbaar is. Dis daar, maar 'n mens kan nie daaraan vat me.

Dis die geheimsinnige onbekende wat gereeld die mense in die Gaat bykorn, en die Stokers, maar nie die Karnp nie, Behalwe klein Diekie war aan die maagkoors dood is. Uit pure onverskilligheid, die rna wat die een lang sikkeret m1 die ander rook. Sulke rnense rnoenie huil nie,

"Steck brand die muisbos!" roep Marija as die misdou op 'n Maandagoggend verdomp om oop te trek en sy sukkel om diewasgoed droog te kry. Hulle bring 'n boksie rnetjies en trek die swalletjie, steek die Iyngoed van rnuisneste tussen die boswortels aan die brand. En die son kom deur.

24

Das könnte Ihnen auch gefallen