Sie sind auf Seite 1von 2

1/15/2018 Suidwesters Maak Kos - Posts

Suidwesters Maak Kos Carmen Home

INSTANT GAMES MORE

YOUR GAMES MORE

Khechane Nkhomo
Suidwesters Maak
Justin-Dean van Wyk
Kos
Charlie Maphuntshan…
Home

Posts Willie Pretorius


Liked Following Share Send Email Send Message
Reviews Michele Jordan

Videos
Suidwesters Maak Kos added 4 new photos. Community Atangana Abdon
Photos 1 hr · 5.0
Dané Brink 6m
About 4 POFFERTJIES RESEPTE (Smul Lekker)
SUIDWES RESEPTE BOEKE - PROMOSIE Community
Community CharlizeSee All
Badenhorst 6m
BESTEL NOU ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons POEDING Boek Ter Waarde van R199 Gratis Invite your friends to like this Page
Create a Page Marie Coetzer
Stuur Email Na suidwestersmaakkos@gmail.com 96,358 people like this
========================================== Mercia Sias
97,623 people follow this
BULLYBEEF POFFERTJIES
Marlene Joubert and 20 other friends like this
1 blikkie bullybeef Khomotso Marumo
2 kop meel
1/2 kop water of melk Pat Madzulu
2 eiers About See All
2 teel bakpoeier Moxey Naidoo
Typically replies within a few hours
Knippie sout
Send Message
Klein ui fyn ingerasper
Community Itumeleng Lebusa Ma…
Peper/geurmiddels na smaak
Druk Bullybeef goed fyn. Gooi in bak. Sif meel, bakpoeier en geurmiddels by Suggest Edits
Urban Janice Christians
en meng deur. Gooi eiers een vir een by en meng Gooi water/melk by en
meng goed. Bak lepelsvol in olie tot gaar en goudbruin. Ek maak myne in my Lizl Nicholson
English (US) · Afrikaans · Français (France)
“deepfryer” · Español · Português (Brasil)
BULLYBEEF POFFERTJIES==============
Julius Mkhize
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous Privacy · Terms · Advertising · Ad Choices ·
(maak 24) Cookies · More
Sharon Minnie
Facebook © 2018
Poffertjies
1 k gaar pampoen Jeannah Librarie
1 k meel
2 t bakpoeier Michelle Macaskill
2 e strooisuiker
1 eier Leighton Labuschagne
1/4 k melk
knippie sout MORE CONTACTS (38)
canola-olie, vir braai
Annie Hodes
Karamelsous
3/4 k suiker
1 k room
1 t vanieljegeursel
3 e botter
1/2 k goue stroop
Vir die poffertjies, meng al die bestanddele om 'n gladde deeg te vorm.
Verhit die olie en braai lepelsvol van die beslag tot goudbruin en gaar. Haal
uit met 'n gaatjieslepel en dreineer op kombuispapier.
Vir die karamelsous, prut al die bestanddele 10 tot 15 minute saam totdat die
sous dik en blink is. Giet die sous oor die poffertjies en bedien.
===========================
Mielie Poffertjies
Lewer 80 kleinpoffertjies
BESTANDDELE:
680 ml bruismeel
10 ml bakpoeier
2 ml sout
5 ml paprika
3 ml vars gemaalde swartpeper
5 ml suiker
4 eiers Search

https://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=892635044247573&id=519934378184310 1/6
1/15/2018 Suidwesters Maak Kos - Posts
250 ml melk
2 x 340 g blikke heelpitmielies, goed gedreineer
en effens fyn gedruk INSTANT GAMES MORE
100 ml gekapte, vars koljanderblare
2 wiele fetakaas, baie fyn gekrummel
Olie, vir braai
METODE:
YOUR GAMES MORE
1. Meng die bruismeel, bakpoeier, sout, paprika, vars gemaalde swartpeper
2
en suiker saam in ’n groot bak.
2. Klits die eiers en melk saam en roer die mielies, koljanderblare en
gekrummelde feta by.
3. Voeg by die droë bestanddele en meng tot ’n dik beslag vorm.
4. Braai teelepelsvol in warm olie tot goudbruin aan albei kante en deurgaar. Khechane Nkhomo
Suidwesters Maak Dreineer op kombuispapier en sit die koekies warm voor met soetrissiesous
============================================= Justin-Dean van Wyk
Kos
Outydse Pampoen Poffertjies In Karamelsous
Charlie Maphuntshan…
Bestanddele:
Poffertjies:
1 k gaar pampoen Willie Pretorius

1 k meel
2 t bakpoeier Michele Jordan
2 e strooisuiker
1 eier Atangana Abdon
¼ k melk
knippie sout Dané Brink 6m
canola-olie, vir braai
Karamelsous: Charlize Badenhorst 6m
¾ k suiker
1 k room Marie Coetzer
1 t vanieljegeursel
3 e botter Mercia Sias
½ k goue stroop
Metode:
Khomotso Marumo
Vir die poffertjies:
Meng al die bestanddele om ‘n gladde deeg te vorm. Verhit die olie en braai
Pat Madzulu
lepelsvol van die beslag tot goudbruin en gaar. Haal uit met ‘n gaatjieslepel
en dreineer op kombuispapier.
Moxey Naidoo
Vir die karamelsous:
Prut al die bestanddele 10–15 minute saam totdat die sous dik en blink is.
Giet die sous oor die poffertjies en bedien. Itumeleng Lebusa Ma…
============================
PATATPOFFERS Urban Janice Christians

750g patat, geskil en grofgerasper 1 ui, gerasper 3 eiers 75ml meelblom 3


Lizl Nicholson
ml sout 1 ml peper 100ml olie Plaas patats en uie op skoon vadoek en rol dit
op om vog uit te druk Klits die eiers, meelblom,, sout en peper Voeg die
patat en uie by en meng goed Verhit olie en bak lepelsvol tot goudbruin Julius Mkhize

Sharon Minnie

Jeannah Librarie

Michelle Macaskill

Leighton Labuschagne

MORE CONTACTS (38)

Annie Hodes

Like Comment Share

55 Top Comments

100 Shares 4 Comments

Write a comment...

Search

https://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=892635044247573&id=519934378184310 2/6

Das könnte Ihnen auch gefallen