Sie sind auf Seite 1von 6

GENEALOGIESE GENEALOGICAL

GENOOTSKAP VAN SOCIETY OF


SUID-AFRIKA SOUTH AFRICA

WES-GAUTENGTAK WEST GAUTENG BRANCH

NUUSBRIEF/NEWSLETTER
MEI 2011

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS

NEXT MONTHLY MEETING: SATURDAY 18 JUNIE 2011 @ 14:00

WEBSITE
Members are reminded of the branch’s new blog site [website] at
http://westgssa.blogspot.com

OUR REGULAR
BRANCH MEETING
WILL TAKE PLACE ON
18 JUNE 2011
09:00
AT
NG KERK
PHILIPS AVENUE
DISCOVERY
ROODEPOORT

+++++++++++++++++

SPREKER OP 18 JUNIE 2011


Dirk Bloem van Potchefstroom is die gasspreker by ons takvergadering op 18 Junie 2011. Hy
sal met ons gesels oor die nuwe webwerf van die GGSA.

U is baie welkom om gaste saam te bring sodat hulle kan sien wat ons lede hier doen.

1
REPORT BACK ON
OUR MEETING AT
THE LDS
FAMILY HISTORY CENTRE
PARKTOWN
SATURDAY
14 MAY 2011

Our Branch visited the LDS’s Family History Centre in Parktown. A head count revealed that
19 of our members attended this meeting. Another researcher, who is not a member of
GSSA, wrote me an e-letter and remarked: “I was quite impressed by the sudden wave of your
members into the usually quiet archive. One could really say …you made quite an impression.” This
gentleman, Mr. Gert Karg, expressed interest in our Branch and I have invited him to attend
our next meeting.

During our mid morning break Gwyneth Thomas took time to explain to us the sources
available at the FHC. She mentioned that there are 20 000 films available to us such as
microfiches containing death certificates & death notices. She told us how some of the
research materials actually came about for instance the Committee responsible for the 1820
Centenary Celebrations sent out questionnaires to all the people in the area asking pertinent
questions about their personal history and how it relates to the 1820 Settlers. The answers
were then processed and published in this book on the centenary celebrations.

Baptism records from many years back from Croatia, Germany and many different countries
around the world are also available.

If the FHC does not have the film, you may order it for a small fee and it will be for your use
for a limited period. If you pay a slightly higher price the film will remain in the FHC
indefinitely.

There are a number of completed family histories on the shelves. She invited members to
donate copies of their completed research to the library.

It is a reference library and therefore the books may not be borrowed, and are only to be used
in the library. The FHC also have a number of computers available and these are connected
permanently to the internet. You may surf the websites and search for information. There are
some websites that you would ordinarily have to pay to access; but not so at the FHC. It is
free of charge at the FHC. You may print out the information and pay for the prints only.
There are some records of the DRC and from Rhodesia.

The facilities such as the microfiche readers and computers at the FHC are well maintained
and a pleasure to use.

2
PHOTO LIBRARY OF OUR
VISIT TO THE
LDS’s
FAMILY HISTORY CENTRE

Milford Juniper at the shelves containing


Completed research materials across the globe

Top left to right: Barbara Bouwer, Ruth Jobson & John Stephens
Middle left to right: The facilities at the FHC, Barbara Bouwer, Ruth Jobson & Lucas Rinken
Bottom left to right: Margaret Humphries, Gerard Marloth,
Louise Dick & Margaret Humphries in the well equipped kitchen preparing
refreshments for our members.

We thank the FHC for their facilities and assistance given not only to our GSSA members,
but to every single person who enters and who wants to do research.

3
BEGRAFNISBRIEFIE PROJEK
Alta Griffiths, die voorsitster van die Begrafnisbriefie projek skryf die volgende:

“Goeie dag almal,


Die nuwe begrafnisbriefieprojek maak goeie vordering agter die skerms, ons hoop om dit
binnekort te publiseer op die nuwe GGSA webblad.
Vir diegene wat nie weet nie - Dennis het vir ons toestemming gegee om die 4000+
briefies op Fotki vir die doel te verwerk. Die projek sal dan ook bekend staan as 'n
gesamentlike projek van SAGen en GGSA.
Hobbie Stoffberg, koördineerder van die projek, is noual etlike maande besig om die briefies
te merk agter die skerms. Die BB's word so benoem dat dit maklik vir 'n persoon sal wees om
die data op te spoor met die soekmasjien. Baie van die briefies het ook meer as een bladsy,
en dié se bladsye word saam gegroepeer in sub-albums. Die briefies word dan verder
alfabeties gerangskik.
Sonder om die hele BB oor te skryf - probeer ons sover moontlik al die volgende te
transkribeer:-
* naam en datums van oorledene
* kerk / begraafplaas
* vanne van draers
* name van die wat huldeblyke en bedankings doen
Vir 'n voorbeeld sien asb:-
http://www.genealogy.org.za/biblio/main.php?g2_itemId=10614
VERSOEKE:-
* Ons wil graag vra dat die verskeie GGSA takke hierdie projek aan hulle lede sal bekendstel -
ons sal graag die projek wil sien groei met sommer nog vele begrafnisbriefies.
* Ons is ook op soek na 2 of 3 assistente wat vir Hobbie kan help met die transkripsies op die
stadium
Aspirant transkribeerders:-
* moet 'n vinnige internet konneksie (breë band) hê - alles word aanlyn gemerk
* daar is riglyne waarvolgens ons merk
* dit is 'n vrywillige projek!!
Enige belangstellendes kan asb vir my kontak!
Vriendelike groete
Alta Griffiths”

4
ONS TAK SE DAGBOEK
OUR BRANCH DIARY

JAARPROGRAM VAN WES-GAUTENGTAK VAN DIE GGSA VIR 2011

 14 Mei 2011: 09.00 - 14.30: Ons besoek die LDS Parktown en doen eie navorsing
onder leiding van gesoute navorsingslede.

 18 Junie 2011: 14.00: Dirk Bloem oor "Die Nuwe Webwerf van die GGSA". Twee
lede praat oor eie navorsing: Hennie van Aswegen en John Stephens

 16 Julie 2011: 14.00: Ned. Geref. Kerk Ontdekkerskruin: Marius Smit oor: "Die
vereistes wanneer iemand 'n eie navorsing in boekvorm wil publiseer. Aan watter sake
moet daar by die ontwerp en uitleg hiervan aandag gegee word" Onder andere om dit
'n mooi publikasie te maak: voorkoms, leesbaarheid en die geskikste fonts om te
gebruik, die drukgehalte en die papier waarop gedruk moet word, wat die beste
bindmetode is, en wat die moontlike kostes daaraan verbonde kan wees. Plus enige
ander vereistes uit die oogpunt van die drukker.

 20 Augustus 2011: 14.00: Ned. Geref. Kerk Ontdekkerskruin: Johan Barkhuizen praat
met ons oor: "Genealogie geïntegreerd met Geskiedenis & Navorsingsmetodologie op
Skool"

 3 September 2011: Van 09.00 af: Ons beman 'n stalletjie by die Genealogie- en
Familie-erfenisfees by Pretoria, soos gereël deur Isabel Groesbeek.

 17 September 2011: Van 09.00 af: Giel Nel en taklede: Optekening van die Panorama
Begraafplaas, Paul Krugerweg, Panorama

 15 Oktober 2011: 14.00: Ned. Geref. Kerk Ontdekkerskruin: Ons wag nog voorstelle
van lede in vir hierdie byeenkoms.

 19 November 2011: 14.00: Ned. Geref. Kerk Ontdekkerskruin: Afsluitingsgeleentheid.

Ons vra dat u nou al u dagboek se inskrywings sal maak


++++++++++++++++++

NEELS COERTSE
EDITOR
SANDTON
18 MAY 2011

5
WEST GAUTENG BRANCH COMMITTEE, 2011
Designation Name Telephone Email
Chairman/Membership Lucas Rinken 011-760-3009 lgrinken@iburst.co.za
Matters
Vice-Chairman Bob Saunders 011-475-4579 bobcad@iafrica.com
Treasurer Dennis Pretorius 083-679-8541 dennispretorius@mweb.co.za
Assistant Treasurer Barbara Bouwer 011-760-5872 barbara.bouwer@vodamail.co.za
Secretary John Stephens 011-948-9676 johnstephens13@gmail.com
Events Secretary Margaret Humphries 011-955-2819 nerine@yebo.co.za
Librarian Graham Southey 011-787-4842 None
Assistant Librarian Louise Dick 011-679-4321 None
Membership Secretary Gerard Marloth 011-782-6599 gerard.marloth@yahoo.com
Blog Journalist Penny Evans 011-763-2465 penny.evans55@gmail.com
Editor Newsletter Neels Coertse 011-463-4049 neelscoertse@wirelessza.co.za
Cemetery Coordinator Giel Nel 011-762-3702 gielnel100@gmail.com
Product Sales Kriek Fourie 011-955-3533 leander.fourie@transnet.net

Das könnte Ihnen auch gefallen