Beruflich Dokumente
Kultur Dokumente
UNIVERSITY OF JOHANNESBURG
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Beantwoord een vraag uit elke afdeling / Answer one question from each section.
AFDELING 1. /SECTION 1.
VRAAG 1/ QUESTION 1
Wat was die “Indiese model” van die afskaffing van slawerny? Verduidelik wat dit behels het
What is the „Indian model“ of the abolition of slavery? Explain what it entailed and why Britain
VRAAG 2/ QUESTION 2
“..the East India Charter bill stated categorically that slavery would end by 12 April 1837”
(Temperley, p.169) Verduidelik wat die Oos-Indiese Oktrooi vir die posisie van slawe in Indië
“..the East India Charter bill stated categorically that slavery would end by 12 April 1837”
(Temperley, p.169) Explain the implication of the East India Charter for the position of slaves
2 ./ .................................
2
AFDELING 2 / SECTION 2.
VRAAG 3/ QUESTION 3
Verduidelik die verweefdheid van slawerny en politieke mag in die VSA tussen 1820 en 1900.
Explain the close connection between slavery and political power in the USA between 1820
VRAAG 4/ QUESTION 4
Verduidelik die aard van rasseverhoudinge in die Kaapkolonie, Natal en die Boererepublieke
Explain the nature of race relations in the Cape, Natal and the Boer republics after 1834.
AFDELING 3 / SECTION 3.
VRAAG 5/ QUESTION 5
Wat was die omstandighede van slawe aan die Kaap ten opsigte van hulle sosiale
verhoudinge, onderwys en godsdiens? Hoe het dit in die optrede van swart poltieke leiers
What were the conditions of slaves at the Cape as far as social relations, education and
religion were concerned? Explain how this manifested in the actions of black leaders during
VRAAG 6/ QUESTION 6
Wat was “Jim Crow”? Verduidelik watter reaksie dit in die VSA ontlok het gedurende die
twintigste eeu.
What was „Jim Crow“? Explain the reaction it engendered in the USA during the twentieth
century. (100)
---o0o---