Welkom
Toe ek met 'n vervaardiger gesels het wat anoniem wil bly, het hy sy kommer uitgespreek oor die groeiende hoeveelheid fopnuus in ons kamp-en-karavaanbedryf, en my gevra om kampeerders te waarsku om nie altyd te glo wat hulle op die internet lees nie.